News

Die groep Afrikaners wat nou Amerika hul tuiste noem, behoort gevier en nie gekritiseer te word nie, reken Marco Rubio, ...
Die polisie is steeds op soek na verdagtes in verband met die moord op agt mense wat Vrydagaand onder raaiselagtige ...
Pep Guardiola het sy Manchester City-span aangespoor om die pyn van hul skokkende FA Cup-nederlaag te gebruik om hul treurige ...
Pous Leo, wat Sondag formeel in sy amp ingehuldig is, het in ’n boodskap op die St. Petrus-plein in die Vatikaanstad gevra ...
Vyf verdagtes is vasgetrek in verband met die moord op Matome Mokoena (33), ’n lid van die Johannesburg-metropolisiediens.
Die lewenslange vonnis van ’n veroordeelde verkragter is op appèl in die hooggeregshof in Kimberley tot 20 jaar verminder.
Luister hier, boekwurms! Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper is die luisterboek vir Mei, eksklusief vir ...
Twee mense is dood en 19 beseer toe ’n Mexikaanse vlootskip se drie hoë maste die Brooklyn-brug in New York getref het.
Die omstrede Nigeriese past. Timothy Omotoso, wat die afgelope week in ’n immigrasiesaak gewikkel was, is van plan om ...
Agt mense is Vrydagaand in ’n woning in die Zama- informele nedersetting naby Umlazi, in die suide van KwaZulu-Natal, ...
Die beloofde busse wat ’n groep Suid-Afrikaanse soldate vanuit Goma in die DRK moet vervoer, het steeds nie opgedaag nie.
Die Amerikaanse regering betaal vir hul ontbyt en verblyf in ’n tweester-hotel, maar vir die res moet hulle self opdok.