News

Die voorsitter van Hoërskool Die Anker se beheerliggaam, Frans Theron het vanmiddag aan die Herald gesê dat die skool deeglik bewus is van skade aan ‘n loopvlak by die skool en dat die ...
Hoërskool Die Anker was in die derde plek in Gauteng-Oos geplaas. Die skool se Engelse-, Afrikaanse-, asook die tegniese departement het weggestap met die beste opvoeder toekenning in die distrik ...